Modulekode | KMP 281 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keurring Uitvoering van siftingstoetse: Spraak, taal en gehoor. Waarneming van kinders met gehoorverlies in skole. Waarneming van vroe? kommunikasie-assesserings. Deelname aan ‘n pasgeborebabasiftingsprogram en sorggewer-opleiding in primêre sorg. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | KMP 110, KMP 120, KMP 181 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Spraak-Taalpatologie en Oudiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App